MUZTEXT
Lyrics Naweeklyfie - Lianie May, Jay
Song information On this page you can read the lyrics of the song Naweeklyfie , by -Lianie May
In the genre:Африканская музыка
Select which language to translate into:
|
| Jou sexy lyf maak my liggaam opstandig |
| En hoe jy kyk maak my minder vyandig |
| En wil jy vat vat vat aan my hand |
| En le my neer op die stof en sand |
| En kan jy voel voel voel hoe dit brand |
| Ons trek dit reg deur die dag en aand |
| Wys my jou naweek lyfie |
| Jy’s in vir n groot partytjie |
| Dit maak nie saak hoe jy lyk nie |
| Die ding raak mal mal mal mal |
| Mal tot die dak inval |
| Ons liplek lekker |
| En jou bekkie verlei my |
| Is jy wat j aan het |
| Moenie skaam wees nie praat net |
| Kom fluister sag sag sag in my oor |
| En se my die goed wat ek graag wil hoor |
| En druk my vas vas vas teen jou lyf |
| Want dis jou mond wat my goed op vryf |
| Wys my jou naweek lyfie |
| Jy’s in vir n groot partytjie |
| Dit maak nie saak hoe jy lyk nie |
| Die ding raak mal mal mal mal |
| Mal tot die dak inval |
| Wys my jou naweek lyfie |
| Jou sexy lyf maak my liggaam opstandig |
| En hoe jy kyk maak my minder vyandig |
| Wys my jou naweek lyfie |
| Jys in vir n groot partytjie |
| Dit maak nie saak hoe jy lyk nie |
| Die ding raak mal mal mal mal |
| Mal tot die dak inval |
| Wys my jou naweek lyfiel |
Write what you think about the lyrics!
Other songs by the artist:
| Name | Year |
|---|
| 2009 |
| 2019 |
| 2009 |
| 2014 |
| 2019 |
| 2020 |
| 2021 |
| 2013 |
| 2017 |
| 2012 |
| 2014 |
| 2011 |
| 2018 |
| 2018 |
| 2018 |
| 2018 |
| 2018 |
| 2018 |
| 2018 |
| 2018 |