| Nooientjie van die Ou Transvaal (original) | Nooientjie van die Ou Transvaal (translation) |
|---|---|
| As die awendskadus daal kom | When the evening shadow falls |
| Ek jou weer eendag haal | I'll pick you up again one day |
| Jy’s my nooientjie | You're my girlfriend |
| Van die Ou Transvaal | From the Old Transvaal |
| Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag | We will walk to the vlei under star splendor |
| So vry in ons hart sal ons liefde bly | So free in our hearts will our love remain |
| Deur die jare deur gevare sal | Through the years through dangers will |
| Jy jonk bly en kosbaar vir my | You stay young and precious to me |
| Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag | Through the years through dangers will be a smile |
| Ny na jou toe lei | Ny leads to you |
| --- Instrumental --- | --- Instrumental --- |
| Deur die jare deurgevare sal | Through the years dangers will |
| Jy jonk bly en kosbaar vir my | You stay young and precious to me |
| Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag | Through the years through dangers will be a smile |
| Ny na jou toe lei… | Ny leads to you… |
